3 thoughts on “Redaksionele kommentaar : Jammer julle dat ek daai Mojo storietjie weer ge”post” het. Ek het hierdeur maar net my onkunde op die gebied van Blog admin illustreer – ek het hierdie Post wat terugdateer na Sept laasjaar met die glip van n vinger ge”bin” – en ek het nie geweet hoe om dit weer terug te kry anders dan dit weer te “post”. So – Verskoon asb. My ou Moeder het egter altyd geseg : Gaandeweg word men wys.

  1. Ons almal kom maar allerhande goetertjies oor.
    In jou instrumentepaneel:
    Jy gaan na artikels, of posts.
    Kies alle artikels
    Kies bin
    Kies die bloginskrywing wat jy per ongeluk daarin gegooi het.
    Kliek op restore.
    Dit sal dan verskyn op die oorspronklike datum, so jy moet hom dan dalk net soek en die datum verander na nou.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s